Sondag 13 November 2022 Stephan Briel

Bergbron Gereformeerde Kerk Preke show

Summary:
Lees: Kol 2:6-15.
Fokus: Kol 2:14.

Christus het die skuldbewys teen ons tot niet gemaak.

Ware skuld het niks te doen met skuldige gevoelens nie.

Elke persoon na die sondeval word gebore met ‘n “skuldbewys met sy eise.”

Menslike strategieë wat nie werk om van ons skuld ontslae te raak nie: Regverdigmaking deurgoeie werke; of godsdienstige agtergrond; of vergelyking.

God se oplossing vir ons skuld: Christus skryf met sy bloed “Ten volle betaal”, oor elkeen van onswat in Hom glo se “skuldbewys met sy eise.”

Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:

Lewe jy uit God se genade of word jou lewe gedryf deur skuldgevoelens?

Was jy al skuldig sonder om skuldig te voel? (Gee voorbeelde)

Verduidelik die enigste oplossing hoe om van skuld voor God ontslae te raak.