Sondag 4 September 2022 Stephan Briel

Bergbron Gereformeerde Kerk Preke show

Summary:
Lees: Rom 9:30 – 10:4.
Fokus: Rom 9:32, 33 (1953 AV).

Glo in Jesus Christus teen beskaamdheid.

God se manier van regverdiging in Christus het die Jode beskaamd gelaat omdat hulle staat gemaak het op hulle eie wettiese prestasies.

Verskil tussen skuld en beskaamdheid: skuld dui op foutiewe dade en beskaamdheid dui op foutief wees in jou wese.

Satan gebruik veral die volgende leuen om beskaamdheid op ons te plaas: Jou dade bepaal jou identiteit.

Die waarheid in God se koninkryk: Jy + Christus = ‘n heel mens met ‘n gelukkige en sinvolle lewe.

Christus het al ons beskaamdheid op Hom geneem en daarvoor versoening gedoen aan die kruis.

Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:

Verduidelik die verskil tussen beskaamdheid en skuld.

Word jou identiteit (wie jy is) bepaal deur wat jy doen, of word wat jy doen bepaal deur wie jy is?

Hoe bevry Christus ons van beskaamdheid?