Sondag 12 September 2021 Stephan Briel

Bergbron Gereformeerde Kerk Preke show

Summary:
Lees: Spreuke 13:20-25.
Fokus: Spreuke 13:22.

Wees ‘n regverdige in die hantering van jou geld en besittings.

Twee belangrike beginsels om ‘n “regverdige” te wees in die hantering van jou geld en besittings:

Erken God as Eienaar en wees sy rentmeester.

Verbind jou tot ‘n skuld-vrye lewe (vgl Psalm 37:21).

Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:

Wie is die “sondaar” en “regverdige” volgens Spreuke 13:22?

Wie is die “goddelose” en “regverdige” volgens Dawid in die hantering van geld en rykdomme?(vgl Psalm 37:21)

Hoe vind welvaart oordraging plaas tydens ekonomiese insinking?